T: 083 634 1173
T: 081 011 3355
E-pos: danloupark@gmail.com
Selfsorg eenhede beskikbaar dwarsdeur die jaar langs die Vaalrivier (Vrystaat tussen Potch en Klerksdorp) met 'n fantastiese uitsig. Tent kamp plekke ook beskikbaar en dag besoekers is altyd welkom.
Hierdie plek is ideaal om te ontspan met die hele gesin met baie ruimte vir die kinders. Ons akkommodeer ook spanbougroepe. Fantastiese visvangwater en kanovaart.
Plot 2 & 3, Plaas Cyfervlei
Tussen Orkney & Potchefstroom
Naby bekende Vakansie Oord
GPS: -26.923654 , 26.865729